Fast and Furious 6 is heelwat beter as
nommer 3 wat ek gesien het. Lekker aksie, vinnig en klaar. Kyk gerus saam met laat laerskool laaities. Baie gepas vir 'n springmielie Vrydagaand.
Nommer 7 lyk baie lekker met
Jason Statham as die skurk, vir 'n slag... Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment