The Hobbit: An Unexpected Journey is vir my meer kykbaar as die
Lord of the Rings trilogie. Die grafika is uitnemend, en dit gevegstonele korter en meer verteerbaar as die verskriklike lang uitgerekte weergawes in the Rings reeks. Saam met die familie op die bank, maar Anrich het minder daarvan gehou.
No comments:
Post a Comment