Da Vinci's Daemons lyk heel skaflik. Net jammer hulle bou nie op
The Borgias voort nie. Die vertolkings is heelwat meer Amerikaans as Italiaans, en ou Leo word as 'n rockster uitgebeeld. Sal die reeks klaar kyk, deels omdat dit net 'n paar episodes is. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment