Elementary is die Amerikaanse weergawe van die uber koel
Sherlock (Brits) reeks. Dit is heel kykbaar, en lyk of daar 'n lyn kan ontwikkel wat oor die episodes strek. Nou eers by die tweede episode van reeks 1. So paar episodes verder dink ek dat hierdie van die lekkerder TV wodunits is. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment