Closed Circuit is 'n redelike spanningsdrama wat afspeel in London. Dit opsigself gee die film 'n minder Hollywood gevoel. Vertolkings is redelik goed, en die lyn heeltemal geloofwaardig. Mens kan ook amper nerens mee wegkruip nie! Saam met Bella op die bank in Ballito.Wednesday, January 29, 2014
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment