Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Elysium is heel kykbaar, maar ek moet se^ dat Sharlto Copley se aksent irriterend raak...al is hy van SA af. Die fliek het 'n heel moontlike lyn, en nogals goeie grafika. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment