Intelligence begin heel goed, maar verval dan gou in redelik gewone episodes met 'n poging van 'n lyn om die episodes te bind. Kyk gerus op dubbel-spoed, jy gaan nie baie mis nie.
Red van
Once Upon a Time speel 'n baie geldende rol hier, in vergelyking met haar rol in Once Upon a Time. Sy is egter nog nie op die vlak van
Shaw in
Person of Interest nie... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment