
Kan jy glo, nog 'n weergawe van die ikoniese
Groundhog Day! Die slag met wetenskapfiksie en darem tot 'n mate, 'n redelike verfrissende benadering. Daar is net een flater in
Edge of Tomorrow. Die monsters is onmoontlik almagtig, net om deur 'n powere stringetjie handgranate uitgewis te word! Steeds redelike vermaak. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment