
Al kyk mens net
Grace of Monaco vir die milieu, bly haar verhaal 'n sprokie wat kortgeknip is. Baie goeie hoofrol vertolking. Die natuur en prag en praal is verleidend mooi in 'n baie stylvolle manier en rolverdeling aangebied. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment