
Dit gebeur nie baie dat 'n opvolg beter as die eerste uitgawe is nie, maar
Dawn of the Planet of the Apes het my nogals laat kyk, Goeie grafika, redelike geloofwaardige lyn, en gepaste vertolkings. Franko wou nie kyk nie, so met Bella en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment