The Hundred-Foot Journey is verfilm in 'n utopiese klein Franse dorpie. Dit is dalk so ietwat pretensieus, maar ek sal
Lasse Hallström dit vergewe. Die kos proe hemels in mens se verbeelding, jou vimgers jeuk om te gaan kook as jy hierdie kyk. Hongerpyne slaan toe. Geure speel deur jou gedagtes, teksture proe werklik. Goeie vertolking - in eg Frans - van
Madame Mirren. Kyk gerus, maar moet nie kyk as jy honger is nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment