
Ek het meer van die vorige
300 gehou, maar
hierdie een is ook redelik. Verwag 'n oordosis gevegstonele, maar dan moet ek noem dat hierdie uitgawe meer vertel waar die vorige dalk nie het nie. Die grafika is heel gepas. Het dit saam met Franko in
Switserland gekyk.
No comments:
Post a Comment