I Origins val so bietjie rond, maar het tog 'n interessante benadering. Mens kry 'n baie sterk pseudo-wetenskap gevoel, so moet dalk nie dit vanuit daardie oogpunt kyk nie. Ek het dit op die
vlug na Frankfurt begin kyk, maar mos stop omdat dit so ietwat te rof is vir 'n familie omgewing. Het dit wel in
Switserland saam met Bella klaar gekyk.
No comments:
Post a Comment