Redelike weergawe van die perd se verhaal, maar nou nie
War Horse materiaal nie. Kyk gerus saam met die familie. Die film se ouderdom wys so bietjie, maar die verhaal bly seker klassiek. So dan ook, almal van ons tesaam op die bank, met Franko wat net dele monitor.
No comments:
Post a Comment