
As jy graag wil gaan dien in 'n aktiewe weermag, gaan kyk
Fury ter voorbereiding. Die tegnologie en metodes mag argaies wees, maar die grim en pyn van oorlog sal jou bybly. Die film is puik, so hiper-realisties, mens voel die oorlog om jou. Jy is saam met daai manne in die tenk. Jy proe en ruik wat hulle doen. Beslis nie vir ligte gestelle of swakkeres van konstitusie nie. Op die vliegtuig van Johannesburg na Thailand via Singapoer.
No comments:
Post a Comment