The Red Tent is nogals 'n vars kykie na
Jakob en sy doen en late. Die milieu en vertolkings is gepas en die outeursvryheid doen nie afbreek aan die Bybelverhaal nie. Miniatuur reeks met net 2 langer episodes. Enigste dik vir 'n daalder deel is dat die vier vroue van Jakob so in harmonie saam leef! Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment