
Wees gewaarsku,
Don Jon het maar growwe kante... Die film is in 'n ligte, alternatiewe styl vervaardig, Dit ruik van pronk-stap (
Engels: Swagger). Beide hoofrolle is regtig onaantreklik, selfs met
Scarlett in die vroulike hoofrol... Mens moet maar baie oopkop na hierdie oukie kyk. Moet se^, dit raak ietwat beter na die einde, maar is erg voorspelbaar. Ek sou reken dit is dalk 'n anti-tjiekfliek. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment