
Ek het die meeste van
Fast Five gehou, maar moes
hierdie uitgawe in die reeks sien, bloot net oor
Paul Walker se ongeluk en overwagte dood. Verwag onophoudelike aksie, onwaarskynlike toertjies en harde klanke. Die
Etihad Toring toertjie is redelik skouspelagtig. Saam met Franko in die
Kolonnade.
No comments:
Post a Comment