Already Tomorrow in Hong Kong is 'n praat fliekie met die altyd-wakker wereldstad as hoofkarakter. Die stad lyk verleidelik in al sy fasette, meer ideaal as deurmekaar liefdeslewens. Meer georden as emosies. Die fliekie stel 'n danspassie tussen twee willekuerige emosionele behoeftiges voor. Foeitog, hoekom moet hulle so swaarkry met sulke moeilike keuses. Saam met Bella op die bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment