The Accountant is verassend anders as wat mens verwag vanaf die lokprent. Dit is nie ligte vermaak nie, maar ook nie te swaar drama nie. 'n Vermenging van elemente, wat in die geval redelik goed werk. Lekker vakansie of Saterdagaand vermaak. Saam met Bella en Franko op die bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment