Max Steel is nog 'n superheld fliekie, maar een waar die held eers sy (tiener) voete moet vind ('n sogenaamde
origins storie). Ietwat stroperig, stadig en nie veel aksie nie. Seker redelike familie materiaal, want beide Anrich en Franko het bly sit en klaar gekyk saam met my en Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment