The Night Manager begin baie stylvol, onderspeeld, en omdat dit 'n kort mini-reeks is, lyk dit baie belowend na die eerste twee episodes. Mens hou nogals van die manlike hoofrol, en die hotelle is, nou ja, iets waar mens 'n paar aande graag sal wil vertoef. Saam met Bella op die bank.Monday, February 27, 2017
The Night Manager, Minireeks - 8/10
The Night Manager begin baie stylvol, onderspeeld, en omdat dit 'n kort mini-reeks is, lyk dit baie belowend na die eerste twee episodes. Mens hou nogals van die manlike hoofrol, en die hotelle is, nou ja, iets waar mens 'n paar aande graag sal wil vertoef. Saam met Bella op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment