Travelers het nogals 'n interessante loodsepisode, so sal nog beslis verder kyk. 'n Nuwe benadering op tyd-toeriste. Saam met Bella op die bank. Het ophou kyk, spoed verloor kort na die eerste episode.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago