Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Goliath lyk belowend, en is 'n kort reeks. Rolverdeling werk goed, sal dit nog 'n episode of wat kans gee. So regte buiteperd tema, moet iemand nie op sy baadjie takseer nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment