Doctor Strange is, wel, vreemd. Ek het iets heeltemals anders verwag, dalk oor die verwarring tussen
DC Comics en
Marvel het ek eers later besef. Die fliek kyk nogals heel lekker, maar is nie die beste materiaal nie. Lekker Vrydagaand materiaal. Saam met Bella en Franko en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment