Geoffrey Rush vertolk
Einstein so goed in
Genius, mens verbeel jou dit is werklik hy.... Die reeks gee 'n ander blik of wat op 'n vroetelrige, amper aspris denker. 'n Kort reeks wat sekerlik 'n moet vir elkeen is wat belangstel in die Wetenskap, die heelal, tyd, en sulke goeters. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment