The White Princess is vir mense wat van die Engelse geskiedenis hou. Alhoewel artistieke vryheid mildelik diens doen, is hierdie maar 'n dokumenter van gebeure. Die vertolkings is hier en daar geforseerd en oorspeeld, sonder dat kykbaarheid te veel ingeboet word. Saam met Bella op die bank.Tuesday, May 16, 2017
The White Princess, Seisoen 1 - 6/10
The White Princess is vir mense wat van die Engelse geskiedenis hou. Alhoewel artistieke vryheid mildelik diens doen, is hierdie maar 'n dokumenter van gebeure. Die vertolkings is hier en daar geforseerd en oorspeeld, sonder dat kykbaarheid te veel ingeboet word. Saam met Bella op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment