Ghost in the Shell sou beter punte verdien het as die vroulike hoofrol deur 'n gepaste Japanese meisie vertolk was, eerder as
Scarlett Moet my nie verkeerd verstaan nie, sy doen die rol geen onreg aan nie, maar dit sou 'n beter effek gehad het, meer gepas gevoel het. Uitstekende grafika, redelike storielyn. Saam met die familie op die bank in
Amsterdam. Ai.
No comments:
Post a Comment