The Great Wall is kykbare aksie, maar ongelukkig verongeluk deur Hollywood. Die rolverdeling is gepas vir 'n skop-skiet-en-algemeen fliekie, maar nie vir
Die Groot Muur nie. Nee, ek dink hy kort bietjie meer respek, met gepaste rolverdeling en 'n behoorlike lyn. Hierdie is maar
Jason Bourne, net in 'n ander milieu. Dit werk nie. Van Johannesburg na Doha op
QR1364.
No comments:
Post a Comment