Churchill is eintlik meer 'n kragtoer vir die hoofrol verdeling. Die ou man was maar moeilik, en het sekerlik hedendaagse geskiedenis eiehandig bepaal. Mens leer iets onverwags - ons eie
Gen Jan Smuts se invloed en verhoudig met die Engelse Bulhond. Ook dat Churchill se
vrou van staal, of dalk eerder titanium - gemaak was. Kyk gerus as hierdie geskiedenis jou interesseer, anders gaan jy heelwat gaap en slaap. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment