Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Young Sheldon is redelik, maar nie naastenby so goed as die hoofreeks nie. Sal dit nog kans gee, maar dan moet dit ietwat optel. Saam met die familie op die bank, alhoewel ek dink beide Franko en Anrich gaan dit nie verder kyk nie.
No comments:
Post a Comment