Logan Lucky is ligte, Vrydagaand vermaak. 'n Paar skreeusnaakse tonele, en 'n algemene ontspanne lyn. 'n Verassende rolverdeling wat uitstekend werk. Kyk hierdie as jy moet ontspan na die taai week, hierdie spannetjie se mannewales is net die regte doepa. Saam met Bella en Anrich op die bank. Friday, November 24, 2017
Logan Lucky - 7/10
Logan Lucky is ligte, Vrydagaand vermaak. 'n Paar skreeusnaakse tonele, en 'n algemene ontspanne lyn. 'n Verassende rolverdeling wat uitstekend werk. Kyk hierdie as jy moet ontspan na die taai week, hierdie spannetjie se mannewales is net die regte doepa. Saam met Bella en Anrich op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment