Thor: Ragnarok is nogals komies en heel lig, maar met konstante geveg tonele. Dit is sekerlik Hulk se grootste praatrol ooit. Soos Bella ook noem, die Maleficent-tipe vroulike antagoniste raak so ietwat geyk. Egter 'n perfekte Saterdagaand fliekie met springmielies. Ons gesin by die dooie Zambezi mall, Capitol Cinemas. Sunday, November 12, 2017
Thor: Ragnarok - 6/10
Thor: Ragnarok is nogals komies en heel lig, maar met konstante geveg tonele. Dit is sekerlik Hulk se grootste praatrol ooit. Soos Bella ook noem, die Maleficent-tipe vroulike antagoniste raak so ietwat geyk. Egter 'n perfekte Saterdagaand fliekie met springmielies. Ons gesin by die dooie Zambezi mall, Capitol Cinemas.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment