Mamma Mia! Here We Go Again is beslis die moeite werd, veral as mens
ABBA fe^ns is. Die lyn is lig, die musiek wikkelend, en die milieu droom-romanties. Die rolverdeling werk, al kan mens al die poly-filla sien op die ouer garde. Hierdie slag het ek en Bella dit as premiere gesien by
Zambezi Mall.
No comments:
Post a Comment