Snowden voel so ietwat soos 'n dokumenter, maar volg dan werklike gebeure meer akkuraat. Mens weet nie regtig wie of wat jy kan glo nie, selfs al kan mens in retrospek terugkyk op
Wikipedia na die hele petalje. Beslis die kyk werd, moet net nie te veel vermaak verwag nie, behalwe dalk vir 'n sekstoneel of so. Sterk rolverdeling en vertolkings. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment