Adrift hou mens se aandag vasgevang, soveel so, dat mens glad nie lus voel vir enige bote na dese nie. Jy proe, ruik en voel die sout aan jou lyf. Die menslike gees bly merkwaadig en veral die wil tot oorlewing. Topgehalte vertolkings, beslis die kyk werd. Saam met Bella op die bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment