Book Club is die Amerikaanse - of Hollywood - ekwivalent van
Finding Your Feet, met die verwagte oordadigheid. Heelwat onder die belt humor. En dan amper 'n onwerlike besef as mens na die ouderdomme van die rolverdeling kyk !?#*!@#$)*%$ Die fliekie kyk maklik met 'n tipiese cliche storielyn en einde. Bella se^ ek mag nie 4/10 gee nie, dit moet vyf wees, maar ek kan net nie... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment