Fantastic Beasts: The Crimes of Grindelwald is nie my gunsteling nie, die
eerste was dalk beter. Die grafika is uitnemend, maar by tye te oorheersend. Die fokus van hierdie weergawe is beslis nie die oulike monstertjies soos in die eerste film nie, eerder die fantastieste bose magte van die antagonis. Saam met Bella en Franko en Anrich by
Zambezi Mall.
No comments:
Post a Comment