Mission: Impossible - Fallout is maar net meer van dieselfde, die slag opgedis met so krakie ekstra humor by, en ietwat meer in tong-in-die-kies gevoel. Dit bly egter puik Saterdagaand springmielie vermaak. Die Parys en London stel maak dit nog meer die moeite werd. Saam met Bella en Franko op die bank, Anrich was nie belangstellend nie.
No comments:
Post a Comment