Avengers: Endgame is 'n cliche einde vir hierdie magtige reeks van films in die
Marvel Heelal van superhelde. Dit is meganisties met die verwagte en onverwagte offerhandes. Dit bly egter groot pret en vermaak om dit te kyk. Saam met Anrich en Franko en Bella in 3D by die
Kolonnade Ster Kinekor premiere.
No comments:
Post a Comment