Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
The Upside is ligte drama gebaseer op ware gebeure. Dit is komies met 'n bietjie hart. Sal werk vir enige aand, en dit is nie familie onvriendelik nie. Die rolverdeling laat dit werk, goeie basis stapel. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment