Chernobyl, soos Kursk, laat mens wonder hoe onbeholpe die Russe werklik is, en of hierdie net nog Yank proganda is. Dit ten spyt, is dit briljant vervaardig met vertolkings uit die boonste rakke. Dit is onstellend realisties, en hou mens vasgenaal, al het mens as jong lat die TV beelde gesien van die werklike gebeure. Saam met Bella op die Bank, Tuesday, May 28, 2019
Chernobyl, Minireeks - 10/10
Chernobyl, soos Kursk, laat mens wonder hoe onbeholpe die Russe werklik is, en of hierdie net nog Yank proganda is. Dit ten spyt, is dit briljant vervaardig met vertolkings uit die boonste rakke. Dit is onstellend realisties, en hou mens vasgenaal, al het mens as jong lat die TV beelde gesien van die werklike gebeure. Saam met Bella op die Bank,
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment