Stockholm is gebaseer op ware feite, maar draai dan die antagonis en protagonis rolle om van die verwagte. Die vertolkings is uitstaande, die periode akkuraat, en die stelinkleding 'n absolute nostalgie. Die rolverdeling is gepas, en die ontknoping, al is die ietwat voorspelbaar - wonderlik anti-cliche. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment