John Wick: Chapter 3 - Parabellum is dalk nie heeltemal my gunsteling nie, maar is een van die meer ordentlike skop-skiet-en-donder films. Daar is heelwat aksie, stylvolle stelle, en 'n skeutjie humor hier en daar. Beslis Vrydag of Saterdagaand materiaal. Saam met Bella en Anrich op die bank. Friday, August 30, 2019
John Wick: Chapter 3 - Parabellum - 6/10
John Wick: Chapter 3 - Parabellum is dalk nie heeltemal my gunsteling nie, maar is een van die meer ordentlike skop-skiet-en-donder films. Daar is heelwat aksie, stylvolle stelle, en 'n skeutjie humor hier en daar. Beslis Vrydag of Saterdagaand materiaal. Saam met Bella en Anrich op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment