Ode to Joy is 'n ligte fliekie van 'n redelike moeilike kondisie. Dit kyk maklik en is nie oormatig stroperig nie. Die rolverdeling werk en die vertolkings is net-net nie oordadig nie. Meer vir die meisies, maar die
vroulike hoofrol maak dit die moeite werd vir die manne. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment