
Kyk,
Anchorman: The Legend of Ron Burgundy was reeds op dun ys, maar
hierdie oukie vat die koek. Baie flou, eintlik net met een baie snaakse grap, en 'n klomp bekende akteurs (in een toneel). Vermy gerus, maar as hierdie jou tiekel, sal hy baie tiekel.... Saam met Bella op die bank. Gaap.
No comments:
Post a Comment