
Wel-wel-wel, 'n suksesvolle
hermaak van 'n
kultus fiksie fliek. Moet se^ dit het dalk nie so baie bloedneus slaankrag soos die oorspronklike nie, maar is tog vir my meer vermaaklik, en dalk so ietwat meer verteerbaar. Ek vermoed veteraan-ondersteuners van die oorspronklike gaan glad nie my met saamstem nie... Saam met Bella en Franko op die bank. Te bangmaak vir Anrich.
No comments:
Post a Comment