The Blacklist is 'n regte reeks, redelike pas, verstrengelde lyne, komplekse intriges, inter-episode lyn - Ons noem nou hierdie beginsel die Red John van 'n reeks, daardie aspek wat opgelos moet word, wat mens episode na episode laat afwag.
Reddington is 'n super-spioen, te goed om waar te wees.
James Spader vertolk die rol sappig teenoor die blou-oog CIA meisie. Kyk gerus, hierdie is vermaak, niks meer nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment