Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Albatross is 'n regte verhoudingsfliekie, baie Brits, eerder as Hollywoods. Die omgewing is altyd pragtig, en dra tot die gevoel en lyn by. Kyk gerus vir 'n meer eerlike fliekie. Saam Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment