
Ek het 'n stuk van
Unstoppable op die
Veerboot tussen Dar Es Salaam en Zanzibar gesien. Wou dit aanvanklik nie kyk nie, maar die stukkie op die boot het gemaak dat ek dit wel ten volle gekyk het. Redelike spanningslyn, beter interpretasie van 'n ware verhaal, maak hierdie tog die moeite werd vir 'n Vrydagaand. Saam met Bella, Franko en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment